Radio South Africa
Springbok Rugby Potgooi podcast cover
Sports Radio & Podcasts🇿🇦 South Africaaf

Springbok Rugby Potgooi

Springbok Rugby Potgooi

"Die Springbokke se Reis na Oorwinning," waar ons diep delf in al die aksie, strategieë en emosies wat die Springbok Rugby span beleef op hul pad na die Rugby Wêreldbeker 2023. In elke episode bespreek ons 'n verskeidenheid van onderwerpe—van sleutelspelers en wedstrydstrategieë, tot die kulturele…

Episodes

'n 7:1 Bank teen Ierland! Hier kom 'n ding! RWB23 - Ep3

Dis die grootste wedstryd van die groepfases hierdie komende naweek en die Springbokspan is sopas aangekondig en raai wat!? 7 Voorspelers op die bank. Ek praat met Frikkie wat…

19 Sept 202337:30

Die Springbokke verslaan die Skotte 18-3! Episode 2

Die Bokke skop hul Wereldbeker af op oortuigende wyse en laat die Skotte baie gewoon lyk in hul opening wedstryd van die Rugby Wereldbeker 2023.

11 Sept 202348:38

Rugby Wereld Beker 2023 Voorskou! Episode 1

Sluit aan by ons wekelikse podcast, "Die Springbokke se Reis na Oorwinning," waar ons diep delf in al die aksie, strategieë en emosies wat die Springbok Rugby span beleef op hul…

06 Sept 202343:47

Die Bokke Verloor 12-13 in die 2de Toets teen Wallis in Bloemfontein - Episode 7

Gareth Anscombe het aan ons gedoen wat Damien Willemse aan Wallis gedoen het in die 1ste toets. Die Bokke loop die hele wedstryd voor tot in die 78ste minuut toe Gareth Anscombe…

14 Jul 202239:19

Episode 7 - Die Bokke wen 32-29 in die 1ste Toets teen Wallis op Loftus (2 Julie 2022)

Dit was 'n naelbytstryd maar 'n koelkop Damien Willemse het die verhoog syne gemaak en 'n strafskop oorgetik in die 82ste minuut om vir die Bokke die wen te gee. Ons praat ook oor…

06 Jul 202247:52

Springbok Rugby Potgooi Episode 6 - Wallis teen die Springbokke

Dis die begin van die internasionale rugby seisoen! Ek en Albert praat oor die sukses van die Suid-Afrikaanse spanne in die URC, die eerste toets tussen Wallis en die Springbokke…

01 Jul 202254:06

Episode 5 - Die Bokke wen 29-10 in die 2de Toets teen Argentina

Ons praat oor klipharde 2de toets tussen die Bokke en die Pumas en ook oor die onsekere toekoms van die Rugby Kampioenskap as gevolg van lockdowns in New Zealand en Suid-Afrika.

23 Aug 202126:04

Episode 4 - Die Bokke wen 32-12 in die 1ste Toets teen Argentina!

'n Oortuigende oorwinning van 32-12 oor Argentina in die 1ste toets van die Rugby Kampioenskap wat gesien kan word as die "B-Span" van die Bokke. Ons is aangenaam verras deur die…

15 Aug 202126:27

Episode 3 - Die Rugby Kampioenskap Skop Af! SA vs ARG

Die Rugby Kampioenskap skop hierdie Saterdag af (14 Aug 2021). Dis die Bokke teen die Pumas en dit beloof om 'n klipharde stryd te wees. Ons praat oor die kampioenskap in geheel…

13 Aug 202139:52

Episode 2 - Die Springbokke Wen die Reeks!

19-16 is die telling en die Springbokke wen die 2021 Britse Ierse Leeus toer 2-1! Wat 'n reeks en wat 'n naelbytstryd in die 3de toets. Die Bokke se karakter en veggees was…

08 Aug 202129:54

Springbok Rugby Potgooi - Episode 1

Ek en Albert praat oor die Britse en Ierse Leeus toer na Suid-Afrika teen die Springbokke. Die reeks staan 1-1 en hierdie Saterdag is die beslissende toets. Wie gaan en wen en…

07 Aug 202144:56

Showing the latest 11episodes, streamed from the show's official feed. Audio is not rehosted.

Similar Sports Radio & Podcasts

More Sports Radio & Podcasts